VLEIS 500 g varkfilet, in dun repies gesny ’n halwe groen appel, gerasper 2 knoffelhuisies, fyngerasper 15 ml (1 e) sojasous 10 ml (2 t) strooisuiker OF heuning 5 ml (1 t) sesamolie olie, vir gaarmaak GROENTE kookwater 20 g droë sjiïtake-sampioene (opsioneel) olie 2 knoffelhuisies, fyngerasper ’n halwe kopkool, in baie dun repies gesnyContinue reading “AMPERSE KOREAANSE BIBIMBAP”
Category Archives: Resepte
EIERS EN HARTGESONDHEID
Eiers is reeds ‘n geruime tyd nie meer die skurk in die hartgesondheid verhaal nie, veral nie as dit by cholesterol kom nie. Tog is dit lekker om te sien dat dit met nuutste navorsing weereens wetenskaplik gefundeer is. Die eintlike sondebok blyk te wees dit wat jy saam met daardie eiertjie geniet. Bly bietjieContinue reading “EIERS EN HARTGESONDHEID”
Afskeid van Lekker en Goed, seisoen 2
Verlede week het ons afskeid geneem van Lekker en Goed, seisoen 2. En ek kyk met trots en ‘n tikkie hartseer terug na ‘n heerlike seisoen wat my toegelaat het om te doen wat ek die heel graagste doen: om heerlike kos aan mense voor te sit, wat tegelykertyd ook gesonder is. Maar die belangriksteContinue reading “Afskeid van Lekker en Goed, seisoen 2”
Episode 13 – Johan de Villiers en Lorriane Heyns
Visbraai-langtafel BRANDEWYN-EN-COKE-MARTINI Genoeg vir 3 Bereiding: 15 min STROOP 100 g suiker 400 ml water 2 takkies roosmaryn 1 sakkie Carmien Pure Rooibos Cooking Teabag DRANKIE 60 ml (¼ k) goeie kwaliteit brandewyn 200 ml suikervrye Coke 4 skeute Angostura Bitters 1 kg ys Pomelo- of lemoenskil vir garnerring 1 STROOP Plaas al die stroopbestanddeleContinue reading “Episode 13 – Johan de Villiers en Lorriane Heyns”
Episode 12 – Yolani Abrahams
Bak Framboos-en-kombucha-mocktail Genoeg vir 2 Bereiding: 10 min Goeie handvol vars frambose Paar takkies vars mentblare 60 ml (¼ k) suurlemoensap 30 ml (2 e) heuning 250 ml (1 k) rooibos-kombucha ys 1 blikkie Carmien Rose Geranium sprankel-rooibosystee 1 Plaas frambose, mentblare, suurlemoensap en heuning in ‘n teepot. Stamp fyn met muddle stick. Voeg dieContinue reading “Episode 12 – Yolani Abrahams”
Episode 11 – Ricky Schroeder
Lig die potte se deksels PERSKE-BELLINI Genoeg vir 4-6 Bereiding: 10 min 500 ml 2 k) water 8 sakkies Carmien Peachy Peach of Apricot Blossom Cold Brew rooibostee 4 koppies wit perskes, in stukke gesny en gevries 60 ml (¼ k) vodka Piekenierskloof Wilhelmina MCC Trek tee in koue water. Giet in ‘n voedselverwerker. VoegContinue reading “Episode 11 – Ricky Schroeder”
Episode 10 – Danie du Toit
Kaggelkos WHISKYSOUR Genoeg vir 2 ROOIBOSSTROOP 100 ml suiker 250 ml (1 k) water 4 sakkies Carmien Citrus Chai-rooibostee DRANKIE 50 ml whisky 3 SkeuteAngostura Bitters 15 ml eierwit 25 ml (5 t) suurlemoensap 30 ml (2 e) rooibsostroop 1 handvol ysblokkies 1 STROOPKook suiker, water en tee saam vir 5 minute. Laat afkoel. 2Continue reading “Episode 10 – Danie du Toit”
‘n Lekker reistog
Ons geniet nou maar eenmaal ‘n lekker reistog (road trip) en jaag nooit om so vinnig as kan by ons bestemming uit te kom nie. Nou onlangs, met ons eerste besoek aan Nampo, Bothaville in die Vrystaat, het ons gereeld langs die pad gestop en heerlik oornag. Twee plekke, Karoo-padstal, anderkant Richmond en Tredenham BoutiqueContinue reading “‘n Lekker reistog”
Nampo, ‘n eerste vir my
Ons kook met Carmien se splinternuwe Lekker & Goed Cooking Teabags Dis nou al ‘n geruime tyd wat ek ene ore is oor hoe dinge gebeur by die grootste landbou-uitstalling in die Suidelike halfrond, die jaarlikse GraanSA Nampoe-Oesdag. Vanjaar, met die 58e uitstalling wat middel Mei gehou is, het ek die kans gekry om selfContinue reading “Nampo, ‘n eerste vir my”
Episode 9 – Janine Jantjies
Terug op die plaas Saldanha-martini Genoeg vir 2 100 ml water 4 sakkies Carmien Creamy Vanilla Rooibostee of Pure rooibostee 115 g grenadillapulp 60 ml (¼ k) vodka 20-25 ml grenadella-likeur (Passoã is standaard) 10-15 ml (2—3 t) lemmetjiesap 15–30 ml (1 –2 e) Piekenierskloof Straw Wine Piekenierskloof Wilhelmina MCC vir afronding 1 Bring waterContinue reading “Episode 9 – Janine Jantjies”
Episode 8 – Mila Guy
Boerekos opgezooz PYNAPPELBIERPONS Genoeg vir 6-8 Bereiding: 10 min 6 sakkies Carmien Revive Rooibostee 250 ml (1 k) pynappelsap gebreekte ys 60 ml (¼ k) vars lemmetjiesap (van 2 of 3 lemmetjies) 250 ml (1 k) pynappelbier 250 ml (1 k) ligte ale bier 1 Plaas die teesakkies in die pynappelsap en bring tot kookpuntContinue reading “Episode 8 – Mila Guy”
Episode 7 – Mari-Louis Guy
Tinfoil, Tupperware en Tee WESKUS-WOLKELOPER PINA COLADA Genoeg vir 2 Bereiding: 10 min 8 sakkies Carmien Cold Brew Coco Pine 100 ml yswater 50 ml Malibu-rum 50 ml pynappelsap 50 ml klapperroom 25 ml lemmetjiesap 1 Plaas tee in yswater en laat trek vir 10 minute. Giet die tee saam met res van die bestanddeleContinue reading “Episode 7 – Mari-Louis Guy”
Episode 6 – Ledevia Strauss
Rooi, rooier, gesond Bloody Mary Genoeg vir 2 menseBereiding: 15 min Romerige Tamatiesop Hierdie sop is heerlik romerig alhoewel dit nie ’n krieseltjie room bevat nie. Die tamaties word vooraf bietjie in die oond gerooster om die geur uit te bring en dan fyngemaak tot fluweelglad. Lewer 2,5 liter sopBereiding: 15 minGaarmaak: 40 min VoorverhitContinue reading “Episode 6 – Ledevia Strauss”
Episode 6 – Rolanda Marias
Fees vir ‘n kind AARBEI BUBBLE-TEA-MELKSKOMMEL Genoeg vir 4-6 Bereiding: 10 min 10 sakkies Carmien Kiddies Berry Boost 250 ml (1 k) volroommelk 500 ml dik natuurlike volroomjogurt Heuning na smaak 12 aarbeie, bevrore 100 ml bubbles, aarbeigeur 1 Plaas die teesakkies in die melk en laat staan tot ‘n lekker sterk geur vorm. DrukContinue reading “Episode 6 – Rolanda Marias”
Episode 4 Elmarie Berry
Sondagkuier GIN & TEA Genoeg vir 4 Bereiding: 15 min 4 sakkies Carmién Turkish Delight 250 ml (1 k) kookwater 60 ml (¼ k) suiker 1 eierwit 60 ml (¼ k) granaatsap 30 ml (2 e) roosstroop 30 ml (2 e) suurlemoensap 60 ml (¼ k) jenewer 1 kg ys 30 g droë frambose, fynContinue reading “Episode 4 Elmarie Berry”
Episode 3 Evan Strydom
Gesond op die langpad YSTEE VIR DIE LANGPAD Genoeg vir 4-6 mense Bereiding: 10 min Kooktyd: 5 min 1 liter (4 k) water Groot stuk heel vars gemmer, in skywe gesny 2 heel steranys-peule 2 suurlemoene se sap en skil 45 ml (3 e) heuning 5 Carmien Pure rooibosteesakkies of 3 Carmien/Lekker&Goed Cooking teabags ysblokkiesContinue reading “Episode 3 Evan Strydom”
Episode 2 Lize du Preez en Ilze Bruwer
Saamgooikos/Deelkos Pienk Pons Genoeg vir 2 litter YSBAK 2 liter water kruie van jou keuse vars blomme PONS 1 liter water 200 g (250 ml) suiker 500 g-sak bevrore gemengde bessies 6 sakkies Carmien Cranberry Hibiscus Cold Brew 1 kg gebreekte ys 2 liter limonade 1 YSBAK Kook 2 liter water en laat afkoel. KookContinue reading “Episode 2 Lize du Preez en Ilze Bruwer”
EPISODE 1 HANNES VAN WYK
Tennis en tee DRANKIE TENNISPONS Genoeg vir 1 litter Bereiding: 10 min baie ys 250 ml (of na smaak) Campari 125 ml (½ k) vars lemoensap 1 lemoen, in stukke gesny 4-5 aarbeie, in stukke gesny halwe omkommer, in dun skyfies of klein blokkies gesny klein bossie vars kruisement (opsioneel) 2–4 blikkies Carmien Tangerine GrapefruitContinue reading “EPISODE 1 HANNES VAN WYK”
Lekker en Goed – Agter Die Skerms
Met die verfilming van Lekker en Goed is daar geen moeite ontsien om dit weer pragtig mooi te maak nie. Nie net vra dit lang ure vooraf beplanning en dinkwerk nie, maar met die fisiese bymekaarsit van alles is daar net so baie uitdagings wat oorkom moet word. Die befaamde Herman Lensing is nie netContinue reading “Lekker en Goed – Agter Die Skerms”
Dis weer tyd vir Lekker & Goed
Julle het seker gewonder oor my stilswye die afgelope tyd. Nee, ek het glad nie ophou kook en woeker in die kombuis nie, in teendeel, die afgelope tyd is daar omtrent gewoeker om alles in plek te kry vir seisoen 2 van Lekker&Goed. ‘n Villa by Shark Bay Lodge teenaan die Langebaan-meer was vir soContinue reading “Dis weer tyd vir Lekker & Goed”
