
WELKOM BY CARMEN SE KOMBUIS
Lekker & Goed op kykNET
PRODUKTE
BLOG
AMPERSE KOREAANSE BIBIMBAP
VLEIS 500 g varkfilet, in dun repies gesny ’n halwe groen appel, gerasper 2 knoffelhuisies, fyngerasper 15 ml (1 e) sojasous 10 ml (2 t) strooisuiker OF heuning 5 ml (1 t) sesamolie olie, vir gaarmaak GROENTE kookwater 20 g droë sjiïtake-sampioene (opsioneel) olie 2 knoffelhuisies, fyngerasper ’n halwe kopkool, in baie dun repies gesny…
Keep readingEIERS EN HARTGESONDHEID
Eiers is reeds ‘n geruime tyd nie meer die skurk in die hartgesondheid verhaal nie, veral nie as dit by cholesterol kom nie. Tog is dit lekker om te sien dat dit met nuutste navorsing weereens wetenskaplik gefundeer is. Die eintlike sondebok blyk te wees dit wat jy saam met daardie eiertjie geniet. Bly bietjie…
Keep readingAfskeid van Lekker en Goed, seisoen 2
Verlede week het ons afskeid geneem van Lekker en Goed, seisoen 2. En ek kyk met trots en ‘n tikkie hartseer terug na ‘n heerlike seisoen wat my toegelaat het om te doen wat ek die heel graagste doen: om heerlike kos aan mense voor te sit, wat tegelykertyd ook gesonder is. Maar die belangrikste…
Keep readingEpisode 13 – Johan de Villiers en Lorriane Heyns
Visbraai-langtafel BRANDEWYN-EN-COKE-MARTINI Genoeg vir 3 Bereiding: 15 min STROOP 100 g suiker 400 ml water 2 takkies roosmaryn 1 sakkie Carmien Pure Rooibos Cooking Teabag DRANKIE 60 ml (¼ k) goeie kwaliteit brandewyn 200 ml suikervrye Coke 4 skeute Angostura Bitters 1 kg ys Pomelo- of lemoenskil vir garnerring 1 STROOP Plaas al die stroopbestanddele…
Keep readingEpisode 12 – Yolani Abrahams
Bak Framboos-en-kombucha-mocktail Genoeg vir 2 Bereiding: 10 min Goeie handvol vars frambose Paar takkies vars mentblare 60 ml (¼ k) suurlemoensap 30 ml (2 e) heuning 250 ml (1 k) rooibos-kombucha ys 1 blikkie Carmien Rose Geranium sprankel-rooibosystee 1 Plaas frambose, mentblare, suurlemoensap en heuning in ‘n teepot. Stamp fyn met muddle stick. Voeg die…
Keep readingEpisode 11 – Ricky Schroeder
Lig die potte se deksels PERSKE-BELLINI Genoeg vir 4-6 Bereiding: 10 min 500 ml 2 k) water 8 sakkies Carmien Peachy Peach of Apricot Blossom Cold Brew rooibostee 4 koppies wit perskes, in stukke gesny en gevries 60 ml (¼ k) vodka Piekenierskloof Wilhelmina MCC Trek tee in koue water. Giet in ‘n voedselverwerker. Voeg…
Keep readingEpisode 10 – Danie du Toit
Kaggelkos WHISKYSOUR Genoeg vir 2 ROOIBOSSTROOP 100 ml suiker 250 ml (1 k) water 4 sakkies Carmien Citrus Chai-rooibostee DRANKIE 50 ml whisky 3 SkeuteAngostura Bitters 15 ml eierwit 25 ml (5 t) suurlemoensap 30 ml (2 e) rooibsostroop 1 handvol ysblokkies 1 STROOPKook suiker, water en tee saam vir 5 minute. Laat afkoel. 2…
Keep reading‘n Lekker reistog
Ons geniet nou maar eenmaal ‘n lekker reistog (road trip) en jaag nooit om so vinnig as kan by ons bestemming uit te kom nie. Nou onlangs, met ons eerste besoek aan Nampo, Bothaville in die Vrystaat, het ons gereeld langs die pad gestop en heerlik oornag. Twee plekke, Karoo-padstal, anderkant Richmond en Tredenham Boutique…
Keep readingNampo, ‘n eerste vir my
Ons kook met Carmien se splinternuwe Lekker & Goed Cooking Teabags Dis nou al ‘n geruime tyd wat ek ene ore is oor hoe dinge gebeur by die grootste landbou-uitstalling in die Suidelike halfrond, die jaarlikse GraanSA Nampoe-Oesdag. Vanjaar, met die 58e uitstalling wat middel Mei gehou is, het ek die kans gekry om self…
Keep readingEpisode 9 – Janine Jantjies
Terug op die plaas Saldanha-martini Genoeg vir 2 100 ml water 4 sakkies Carmien Creamy Vanilla Rooibostee of Pure rooibostee 115 g grenadillapulp 60 ml (¼ k) vodka 20-25 ml grenadella-likeur (Passoã is standaard) 10-15 ml (2—3 t) lemmetjiesap 15–30 ml (1 –2 e) Piekenierskloof Straw Wine Piekenierskloof Wilhelmina MCC vir afronding 1 Bring water…
Keep reading


