PIEKENIERSKLOOF WINES UNVEILS RARE OLD VINES PALOMINO FROM STELLAR 2025 VINTAGE

Ek onthou dit soos gister toe my pa in 1974 moes weermag toe en die blok Palomino-wingerd aangeplant is. Dit was ‘n hele gedoente, want die plaasbedrywighede moes aangaan. Net voor hy vort is, het hy met sorg die plek uitgewys waar die wingerd geplant moes word: daar teen die skuinste op Bergendal onder dieContinue reading “PIEKENIERSKLOOF WINES UNVEILS RARE OLD VINES PALOMINO FROM STELLAR 2025 VINTAGE”