‘n Moethê boek het onlangs op my tafel geland: KAROO WILDSVLEIS, saamgestel deur die bekwame wildsvleiskenners, Annatjie Reynolds en Lynne Minnaar. En dis allermooi, want die boek open met’n dubbelblad van ‘n tafel met ‘n wit tafeldoek, ‘n skottel of twee en ’n paar wynglase in die middel van die Karoovlaktes. Blaai verder deur dieContinue reading “Wild uit die Karoo”
Tag Archives: recensie
Wonderlike kookboek – uitstalmooi en prakties
Dis lekker om ‘n kookboek te kry wat jy permanent naby jou kombuis wil uitstal omdat dit so propvol basiese resepte en formules is wat die dinkwerk en sleur uit kosmaak haal (en boonop is die boek mooi ook). Dis presies wat die gewilde Kaapse café, The General Store (geleë aan die onderkant van Breëstraat)Continue reading “Wonderlike kookboek – uitstalmooi en prakties”
Ons vier vrouwees
Die afgelope tyd het ek die voorreg gehad om verskeie vrouedagvieringe by te woon. En mensig, is ek nou nie opnuut beïndruk met hoe baie vroue vermag nie, van in die werkplek tot die gemeenskap. Maar dis veral in die huisgesin, wat tog maar die kern van ons samelewing uitmaak, waar daar geskitter word terwylContinue reading “Ons vier vrouwees”
Boerekos lekkerte
In my huis is dit altyd ‘n groot opgewondenheid as daar ‘n pakkie vanaf Arina du Plessis, LandbouBoerekos se bekroonde kosredakteur afgelewer word. Die slag is dit ook nie anders nie. ‘n Swart boks met ‘n briefie in Arina se netjiese handskrif bo-op, arriveer. Die nuutste LandbouBoerekos se herfs-en-winteruitgawe. En ek weet sommer by voorbaatContinue reading “Boerekos lekkerte”
