Episode 8  – Mila Guy

Boerekos opgezooz PYNAPPELBIERPONS Genoeg vir 6-8 Bereiding: 10 min 6 sakkies Carmien Revive Rooibostee 250 ml (1 k) pynappelsap gebreekte ys 60 ml (¼ k) vars lemmetjiesap (van 2 of 3 lemmetjies) 250 ml (1 k) pynappelbier 250 ml (1 k) ligte ale bier 1 Plaas die teesakkies in die pynappelsap en bring tot kookpuntContinue reading “Episode 8  – Mila Guy”

Episode 7 – Mari-Louis Guy

Tinfoil, Tupperware en Tee WESKUS-WOLKELOPER PINA COLADA Genoeg vir 2 Bereiding: 10 min 8 sakkies Carmien Cold Brew Coco Pine 100 ml yswater 50 ml Malibu-rum 50 ml pynappelsap 50 ml klapperroom 25 ml lemmetjiesap 1 Plaas tee in yswater en laat trek vir 10 minute. Giet die tee saam met res van die bestanddeleContinue reading “Episode 7 – Mari-Louis Guy”

Episode 6 – Ledevia Strauss

Rooi, rooier, gesond Bloody Mary Genoeg vir 2 menseBereiding: 15 min Romerige Tamatiesop Hierdie sop is heerlik romerig alhoewel dit nie ’n krieseltjie room bevat nie. Die tamaties word vooraf bietjie in die oond gerooster om die geur uit te bring en dan fyngemaak tot fluweelglad. Lewer 2,5 liter sopBereiding: 15 minGaarmaak: 40 min VoorverhitContinue reading “Episode 6 – Ledevia Strauss”

Episode 6 – Rolanda Marias

Fees vir ‘n kind AARBEI BUBBLE-TEA-MELKSKOMMEL Genoeg vir 4-6 Bereiding: 10 min 10 sakkies Carmien Kiddies Berry Boost 250 ml (1 k) volroommelk 500 ml dik natuurlike volroomjogurt Heuning na smaak 12 aarbeie, bevrore 100 ml bubbles, aarbeigeur 1 Plaas die teesakkies in die melk en laat staan tot ‘n lekker sterk geur vorm. DrukContinue reading “Episode 6 – Rolanda Marias”

Episode 3 Evan Strydom

Gesond op die langpad YSTEE VIR DIE LANGPAD Genoeg vir 4-6 mense Bereiding: 10 min Kooktyd: 5 min 1 liter (4 k) water Groot stuk heel vars gemmer, in skywe gesny 2 heel steranys-peule 2 suurlemoene se sap en skil 45 ml (3 e) heuning 5 Carmien Pure rooibosteesakkies of 3 Carmien/Lekker&Goed Cooking teabags ysblokkiesContinue reading “Episode 3 Evan Strydom”

Episode 2 Lize du Preez en Ilze Bruwer

Saamgooikos/Deelkos Pienk Pons Genoeg vir 2 litter YSBAK 2 liter water kruie van jou keuse vars blomme PONS 1 liter water 200 g (250 ml) suiker 500 g-sak bevrore gemengde bessies 6 sakkies Carmien Cranberry Hibiscus Cold Brew 1 kg gebreekte ys 2 liter limonade 1 YSBAK Kook 2 liter water en laat afkoel. KookContinue reading “Episode 2 Lize du Preez en Ilze Bruwer”

EPISODE 1 HANNES VAN WYK

Tennis en tee DRANKIE TENNISPONS Genoeg vir 1 litter Bereiding: 10 min baie ys 250 ml (of na smaak) Campari 125 ml (½ k) vars lemoensap 1 lemoen, in stukke gesny 4-5 aarbeie, in stukke gesny halwe omkommer, in dun skyfies of klein blokkies gesny klein bossie vars kruisement (opsioneel) 2–4 blikkies Carmien Tangerine GrapefruitContinue reading “EPISODE 1 HANNES VAN WYK”

Lekker en Goed – Agter Die Skerms

Met die verfilming van Lekker en Goed is daar geen moeite ontsien om dit weer pragtig mooi te maak nie. Nie net vra dit lang ure vooraf beplanning en dinkwerk nie, maar met die fisiese bymekaarsit van alles is daar net so baie uitdagings wat oorkom moet word. Die befaamde Herman Lensing is nie netContinue reading “Lekker en Goed – Agter Die Skerms”

KIBBELBORD VOL KAMPIOENE

Hierdie is die keurigste knibbelbord wat mens ooit bymekaar kan sit vir saampeusel met familie en vriende tydens die Feestyd. Elkeen van die kase en preserveerprodukte tot die wyn op hierdie bord is noukeurig met die hand uitgesoek, is bekroonde kampioene en simbolies van topgehalte en aandag aan detail. Niemand anders as Agri-Expo en dieContinue reading “KIBBELBORD VOL KAMPIOENE”

Wonderlike kookboek – uitstalmooi en prakties

Dis lekker om ‘n kookboek te kry wat jy permanent naby jou kombuis wil uitstal omdat dit so propvol basiese resepte en formules is wat die dinkwerk en sleur uit kosmaak haal (en boonop is die boek mooi ook). Dis presies wat die gewilde Kaapse café, The General Store (geleë aan die onderkant van Breëstraat)Continue reading “Wonderlike kookboek – uitstalmooi en prakties”

Vernuwing: Kiddos vir kinders

As jy by die INNOVATION STUDIO in die Kaapse middestad instap, kan jy maar weet daar wag ‘n unieke ervaring op jou. Die studio wat deur Hannerie Visser en haar span bedryf word, laat mens regtig met nuwe oë na enige kos en kosprodukte kyk. Ek was onlangs uitgenooi om die bekendstelling by te woonContinue reading “Vernuwing: Kiddos vir kinders”

Kokkedoor: Son en See

Dis met goeie rede dat ek bietjie teruggehou het voordat ek ietsie wou sê oor die nuutste baba in die treffer Kokkedoorreeks. Kokkedoor: Son en see. Net 8 episodes, in die kol vir die feesseisoen. Ons ken reeds die dril, 2 maters saam in ‘n span, maar die keer is dit anders, net huiskokke enContinue reading “Kokkedoor: Son en See”

Mooie Prins Albert

Ons besluit om ons Suid-Kaap besoek af te sluit met ‘n oornagslaap op die mooie Prins Albert was uit en uit die moeite werd. ‘n Paar jaar gelede het ek as Kokkedoor-beoordelaar by die mooie Dennehof Karoo Gastehuis net buite die dorp oorgebly en toe reeds het die sjarme van die eeuoue dame, wat uitContinue reading “Mooie Prins Albert”

SuidKaap kuierreis

Deel 2 Op my onlangse kuier deur die Suid-Kaap op uitnodiging van die Sentraal Suid-Koöperasie, het ek heelik ontspan saam met die boervroue van die Mosselbaai-omgewing en ook vir die eerste keer ‘n draai gegooi op die pragmooi dorpie, Uniondale. Vanjaar se tema is kook en ek besef dadelik, hierdie lot vroue kook nie netContinue reading “SuidKaap kuierreis”

Suid-Kaap kuierreis

Deel 1 Op uitnodiging van die Sentraal Suid-Koöperasie het ek onlangs kuier-kuier deur die Suid-Kaap gereis en saam met wonderlike groepe boervroue uit die omgewing gekuier. My eerste stop is Heidelberg. Ek bly oor op Skeiding-gasteplaas met ‘n pragtige uitsig oor die graan- en canolalande. ‘n Welkome reëntjie was nie net die wêreld skoon enContinue reading “Suid-Kaap kuierreis”

Kampioen van kampioene

Soos al die afgelope 33 jaar die geval, was ek vanjaar weer deel van die span beoordelaars wat Shoprite Checkers se kampioen Championship Boerewors moes help kies. Ek, saam met die South African Chefs Association se sjefs, president, Koo Pillay en Martin Cobald, voormalige president en ere-president asook tv-persoonlikheid en sjef Nti Ramaboa het saamContinue reading “Kampioen van kampioene”

Praat saam met SarieKos

Sodra ‘n nuwe SarieKos die rakke tref, koop ek een. Om verskeie redes, maar vir my sekerlik die grootste is om ingelig by te bly wat aangaan in die koswêreld en sodoende lekker te kan saampraat. En die nuutste (weliswaar die winteruitgawe) was weereens ‘n treffer. Dikker, in ‘n nuwe formaat en met veel meerContinue reading “Praat saam met SarieKos”

Ons vier vrouwees

Die afgelope tyd het ek die voorreg gehad om verskeie vrouedagvieringe by te woon. En mensig, is ek nou nie opnuut beïndruk met hoe baie vroue vermag nie, van in die werkplek tot die gemeenskap. Maar dis veral in die huisgesin, wat tog maar die kern van ons samelewing uitmaak, waar daar geskitter word terwylContinue reading “Ons vier vrouwees”