
BLOG
KIBBELBORD VOL KAMPIOENE
Hierdie is die keurigste knibbelbord wat mens ooit bymekaar kan sit vir saampeusel met familie en vriende tydens die Feestyd. Elkeen van die kase en preserveerprodukte tot die wyn op hierdie bord is noukeurig met die hand uitgesoek, is bekroonde kampioene en simbolies van topgehalte en aandag aan detail. Niemand anders as Agri-Expo en die…
Keep readingWonderlike kookboek – uitstalmooi en prakties
Dis lekker om ‘n kookboek te kry wat jy permanent naby jou kombuis wil uitstal omdat dit so propvol basiese resepte en formules is wat die dinkwerk en sleur uit kosmaak haal (en boonop is die boek mooi ook). Dis presies wat die gewilde Kaapse café, The General Store (geleë aan die onderkant van Breëstraat)…
Keep readingVernuwing: Kiddos vir kinders
As jy by die INNOVATION STUDIO in die Kaapse middestad instap, kan jy maar weet daar wag ‘n unieke ervaring op jou. Die studio wat deur Hannerie Visser en haar span bedryf word, laat mens regtig met nuwe oë na enige kos en kosprodukte kyk. Ek was onlangs uitgenooi om die bekendstelling by te woon…
Keep readingKokkedoor: Son en See
Dis met goeie rede dat ek bietjie teruggehou het voordat ek ietsie wou sê oor die nuutste baba in die treffer Kokkedoorreeks. Kokkedoor: Son en see. Net 8 episodes, in die kol vir die feesseisoen. Ons ken reeds die dril, 2 maters saam in ‘n span, maar die keer is dit anders, net huiskokke en…
Keep readingMooie Prins Albert
Ons besluit om ons Suid-Kaap besoek af te sluit met ‘n oornagslaap op die mooie Prins Albert was uit en uit die moeite werd. ‘n Paar jaar gelede het ek as Kokkedoor-beoordelaar by die mooie Dennehof Karoo Gastehuis net buite die dorp oorgebly en toe reeds het die sjarme van die eeuoue dame, wat uit…
Keep readingSuidKaap kuierreis
Deel 2 Op my onlangse kuier deur die Suid-Kaap op uitnodiging van die Sentraal Suid-Koöperasie, het ek heelik ontspan saam met die boervroue van die Mosselbaai-omgewing en ook vir die eerste keer ‘n draai gegooi op die pragmooi dorpie, Uniondale. Vanjaar se tema is kook en ek besef dadelik, hierdie lot vroue kook nie net…
Keep readingSuid-Kaap kuierreis
Deel 1 Op uitnodiging van die Sentraal Suid-Koöperasie het ek onlangs kuier-kuier deur die Suid-Kaap gereis en saam met wonderlike groepe boervroue uit die omgewing gekuier. My eerste stop is Heidelberg. Ek bly oor op Skeiding-gasteplaas met ‘n pragtige uitsig oor die graan- en canolalande. ‘n Welkome reëntjie was nie net die wêreld skoon en…
Keep readingSuid-Kaapse gasvryheid
So ‘n rukkie terug het ek tog te heerlik gekuier op George by hul jaarlikse landbouskou saam met die Suid-Kaap se lekker mense. Ek demonstreer ‘n paar geregte uit my boek, Lekker en Goed, ons proe van Carmien Tea se gewildste tees en word tussendeur vermaak met musiek. Daar is selfs tyd vir bietjie rondloop.…
Keep readingIn love with my XL Instant Pot
The new, bigger, wider Instant Pot is a winner in my kitchen. Big enough to cook for a crowd in an instant, and so, so easy to use. Apart from pressure cooking and sautéing, it can also be used as a slow cooker and even to make yoghurt, cook eggs, and prepare rice. My latest…
Keep readingVier ons erfenis met ‘n topboek (en jy kan ‘n kopie wen)
Ek het onlangs die boekbekendstelling van die bekende kos- en kookboekskrywer, Ilse van der Merwe, bygewoon. Timeless South African, celebrating 101 iconic dishes is ‘n moethê kookboek waarin jy meeste van Suid-Afrika se geliefde en gunsteling resepte gaan aantref, van erfenisikone soos koeksisters of koesisisters en bobotie tot ‘n Durbanse bunny chow of umngqusho (stampmielies…
Keep reading