Ek onthou dit soos gister toe my pa in 1974 moes weermag toe en die blok Palomino-wingerd aangeplant is. Dit was ‘n hele gedoente, want die plaasbedrywighede moes aangaan. Net voor hy vort is, het hy met sorg die plek uitgewys waar die wingerd geplant moes word: daar teen die skuinste op Bergendal onder dieContinue reading “PIEKENIERSKLOOF WINES UNVEILS RARE OLD VINES PALOMINO FROM STELLAR 2025 VINTAGE”
Tag Archives: travel
Episode 6 – Rolanda Marias
Fees vir ‘n kind AARBEI BUBBLE-TEA-MELKSKOMMEL Genoeg vir 4-6 Bereiding: 10 min 10 sakkies Carmien Kiddies Berry Boost 250 ml (1 k) volroommelk 500 ml dik natuurlike volroomjogurt Heuning na smaak 12 aarbeie, bevrore 100 ml bubbles, aarbeigeur 1 Plaas die teesakkies in die melk en laat staan tot ‘n lekker sterk geur vorm. DrukContinue reading “Episode 6 – Rolanda Marias”
PIZZA UIT DIE BOONSTE RAKKE
Ek was die afgelope tyd besig met ‘n baie opwindende projek waaroor ek julle bietjie later meer sal vertel, so ek kon ongelukkig nie veel tyd op sosiale media verwyl, interressante plekkies besoek of nuwe resepte ontwikkel nie. Gelukkig het ek ‘n magdom heerlike resepte wat my telkens verstom laat as ek dit ‘n slaggieContinue reading “PIZZA UIT DIE BOONSTE RAKKE”
Somerse Boerekos
Laas week land hier ‘n pakkie, tot boordens toe gelaai met brood en wyn, konfyt en nog vele ander lekkernye by my. Dis van Arina du Plessis, kosredakteur van Landbou-Boerekos. Daarby die someruitgawe van die treffer-tydskrif, Landbou Boerekos, die someruitgawe. Voorop ‘n skottel frikadelle, die frikadelle wat Miriam Onewang, die ontslape Peter Veldsman se jarelangeContinue reading “Somerse Boerekos”
