Kaggelkos WHISKYSOUR Genoeg vir 2 ROOIBOSSTROOP 100 ml suiker 250 ml (1 k) water 4 sakkies Carmien Citrus Chai-rooibostee DRANKIE 50 ml whisky 3 SkeuteAngostura Bitters 15 ml eierwit 25 ml (5 t) suurlemoensap 30 ml (2 e) rooibsostroop 1 handvol ysblokkies 1 STROOPKook suiker, water en tee saam vir 5 minute. Laat afkoel. 2Continue reading “Episode 10 – Danie du Toit”
Tag Archives: life
‘n Lekker reistog
Ons geniet nou maar eenmaal ‘n lekker reistog (road trip) en jaag nooit om so vinnig as kan by ons bestemming uit te kom nie. Nou onlangs, met ons eerste besoek aan Nampo, Bothaville in die Vrystaat, het ons gereeld langs die pad gestop en heerlik oornag. Twee plekke, Karoo-padstal, anderkant Richmond en Tredenham BoutiqueContinue reading “‘n Lekker reistog”
Nampo, ‘n eerste vir my
Ons kook met Carmien se splinternuwe Lekker & Goed Cooking Teabags Dis nou al ‘n geruime tyd wat ek ene ore is oor hoe dinge gebeur by die grootste landbou-uitstalling in die Suidelike halfrond, die jaarlikse GraanSA Nampoe-Oesdag. Vanjaar, met die 58e uitstalling wat middel Mei gehou is, het ek die kans gekry om selfContinue reading “Nampo, ‘n eerste vir my”
Episode 9 – Janine Jantjies
Terug op die plaas Saldanha-martini Genoeg vir 2 100 ml water 4 sakkies Carmien Creamy Vanilla Rooibostee of Pure rooibostee 115 g grenadillapulp 60 ml (¼ k) vodka 20-25 ml grenadella-likeur (Passoã is standaard) 10-15 ml (2—3 t) lemmetjiesap 15–30 ml (1 –2 e) Piekenierskloof Straw Wine Piekenierskloof Wilhelmina MCC vir afronding 1 Bring waterContinue reading “Episode 9 – Janine Jantjies”
Episode 8 – Mila Guy
Boerekos opgezooz PYNAPPELBIERPONS Genoeg vir 6-8 Bereiding: 10 min 6 sakkies Carmien Revive Rooibostee 250 ml (1 k) pynappelsap gebreekte ys 60 ml (¼ k) vars lemmetjiesap (van 2 of 3 lemmetjies) 250 ml (1 k) pynappelbier 250 ml (1 k) ligte ale bier 1 Plaas die teesakkies in die pynappelsap en bring tot kookpuntContinue reading “Episode 8 – Mila Guy”
Episode 7 – Mari-Louis Guy
Tinfoil, Tupperware en Tee WESKUS-WOLKELOPER PINA COLADA Genoeg vir 2 Bereiding: 10 min 8 sakkies Carmien Cold Brew Coco Pine 100 ml yswater 50 ml Malibu-rum 50 ml pynappelsap 50 ml klapperroom 25 ml lemmetjiesap 1 Plaas tee in yswater en laat trek vir 10 minute. Giet die tee saam met res van die bestanddeleContinue reading “Episode 7 – Mari-Louis Guy”
Episode 6 – Ledevia Strauss
Rooi, rooier, gesond Bloody Mary Genoeg vir 2 menseBereiding: 15 min Romerige Tamatiesop Hierdie sop is heerlik romerig alhoewel dit nie ’n krieseltjie room bevat nie. Die tamaties word vooraf bietjie in die oond gerooster om die geur uit te bring en dan fyngemaak tot fluweelglad. Lewer 2,5 liter sopBereiding: 15 minGaarmaak: 40 min VoorverhitContinue reading “Episode 6 – Ledevia Strauss”
Episode 4 Elmarie Berry
Sondagkuier GIN & TEA Genoeg vir 4 Bereiding: 15 min 4 sakkies Carmién Turkish Delight 250 ml (1 k) kookwater 60 ml (¼ k) suiker 1 eierwit 60 ml (¼ k) granaatsap 30 ml (2 e) roosstroop 30 ml (2 e) suurlemoensap 60 ml (¼ k) jenewer 1 kg ys 30 g droë frambose, fynContinue reading “Episode 4 Elmarie Berry”
Episode 3 Evan Strydom
Gesond op die langpad YSTEE VIR DIE LANGPAD Genoeg vir 4-6 mense Bereiding: 10 min Kooktyd: 5 min 1 liter (4 k) water Groot stuk heel vars gemmer, in skywe gesny 2 heel steranys-peule 2 suurlemoene se sap en skil 45 ml (3 e) heuning 5 Carmien Pure rooibosteesakkies of 3 Carmien/Lekker&Goed Cooking teabags ysblokkiesContinue reading “Episode 3 Evan Strydom”
Episode 2 Lize du Preez en Ilze Bruwer
Saamgooikos/Deelkos Pienk Pons Genoeg vir 2 litter YSBAK 2 liter water kruie van jou keuse vars blomme PONS 1 liter water 200 g (250 ml) suiker 500 g-sak bevrore gemengde bessies 6 sakkies Carmien Cranberry Hibiscus Cold Brew 1 kg gebreekte ys 2 liter limonade 1 YSBAK Kook 2 liter water en laat afkoel. KookContinue reading “Episode 2 Lize du Preez en Ilze Bruwer”
EPISODE 1 HANNES VAN WYK
Tennis en tee DRANKIE TENNISPONS Genoeg vir 1 litter Bereiding: 10 min baie ys 250 ml (of na smaak) Campari 125 ml (½ k) vars lemoensap 1 lemoen, in stukke gesny 4-5 aarbeie, in stukke gesny halwe omkommer, in dun skyfies of klein blokkies gesny klein bossie vars kruisement (opsioneel) 2–4 blikkies Carmien Tangerine GrapefruitContinue reading “EPISODE 1 HANNES VAN WYK”
SuidKaap kuierreis
Deel 2 Op my onlangse kuier deur die Suid-Kaap op uitnodiging van die Sentraal Suid-Koöperasie, het ek heelik ontspan saam met die boervroue van die Mosselbaai-omgewing en ook vir die eerste keer ‘n draai gegooi op die pragmooi dorpie, Uniondale. Vanjaar se tema is kook en ek besef dadelik, hierdie lot vroue kook nie netContinue reading “SuidKaap kuierreis”
Suid-Kaap kuierreis
Deel 1 Op uitnodiging van die Sentraal Suid-Koöperasie het ek onlangs kuier-kuier deur die Suid-Kaap gereis en saam met wonderlike groepe boervroue uit die omgewing gekuier. My eerste stop is Heidelberg. Ek bly oor op Skeiding-gasteplaas met ‘n pragtige uitsig oor die graan- en canolalande. ‘n Welkome reëntjie was nie net die wêreld skoon enContinue reading “Suid-Kaap kuierreis”
Kampioen van kampioene
Soos al die afgelope 33 jaar die geval, was ek vanjaar weer deel van die span beoordelaars wat Shoprite Checkers se kampioen Championship Boerewors moes help kies. Ek, saam met die South African Chefs Association se sjefs, president, Koo Pillay en Martin Cobald, voormalige president en ere-president asook tv-persoonlikheid en sjef Nti Ramaboa het saamContinue reading “Kampioen van kampioene”
Praat saam met SarieKos
Sodra ‘n nuwe SarieKos die rakke tref, koop ek een. Om verskeie redes, maar vir my sekerlik die grootste is om ingelig by te bly wat aangaan in die koswêreld en sodoende lekker te kan saampraat. En die nuutste (weliswaar die winteruitgawe) was weereens ‘n treffer. Dikker, in ‘n nuwe formaat en met veel meerContinue reading “Praat saam met SarieKos”
Blommetyd
En in ‘n oogwink is dit September. Lente. 2025 se blommemaand skop af met ‘n wolklose dag, nog ietwat koel, maar meer as genoeg sonskyn dat die blommetjies pragtig oop met hul koppies na die son gedraai sit. Voor ons huis in Langebaan ‘n kleurespel van wit en geel met bietjie pers plek-plek. En asofContinue reading “Blommetyd”
Kragtige hoendersop, supergoed en supermaklik
Ewe skielik is die winterkoue hier, veral saans en soggens vroeg; sommer so direk van hittige somersdae tot briesend koud, geen stadige oorgang soos ons dit voorheen gewoond was nie. Alhoewel die sonnige dae tussendeur sorg vir pragtige herfsdae met die mooiste sonsondergange. Deesdae voel ek die winterkoue sommer gou-gou in my lyf. Styfheid enContinue reading “Kragtige hoendersop, supergoed en supermaklik”
Klets met Herman
Ek en Herman Lensing, Sariekos se kosredakteur en bekroonde kookboekskrywer en tv-persoonlikheid, kom al ‘n lang pad saam. Maar die afgelope tyd was ek so di teen groot lekkerte om heelwat tyd met hom deur te bring. Ons het saam gewerk aan my eerste televisie-program, Lekker en Goed waar ons hard gewerk maar net soContinue reading “Klets met Herman”
Ek vat hande met ‘n dieetkundige
Lekker eet, maar gesonder eet daarby, het my nog altyd baie na aan die hart gelê. Daarom is dit vir my so ‘n riem onder die hart dat die eerste televisie-seisoen van Lekker en Goed so goed ontvang is en almal aanklank daarby kon vind. As kosskrywer en resepontwikkellaar met ‘n 4-jaar Huishoudkundegraad gespesialiseer inContinue reading ” Ek vat hande met ‘n dieetkundige”
Peusel peusel
By die onlangse Lekker en Goed-kookklas wat ek op DeTolDeli aangebied het, is daar heerlik gekuier terwyl almal saam die spyse van die dag berei het. By aankoms het almal ‘n Rosé Sangria en verskeie Carmien Cold Brews geniet en hul verlustig aan ‘n geurige Persiese jogurtsop (laas week se resepte). Die tafel was ‘nContinue reading “Peusel peusel”
