Skip to content
Carmen Niehaus

Carmen Niehaus

  • Tuisblad
  • Resepte
    • Ontbyt
    • Hoofgereg
    • Bygereg
    • Nagereg
    • Gebak
    • Vleis
    • Groente
    • Slaaie
  • Woensdag Wenke
  • Gesondheid

Category Archives: Hoender

Kos as dit knyp

Hoender was nog altyd ‘n bekostigbare proteïen en ek het altyd ‘n pak of twee daarvan in die vrieskas. Hoenderstukke, veral boudjies en dye braai heerlik, want nee, al gaan dit hoe broekskeur, braai sal ons braai.

Posted bycarmenniehausJanuary 24, 2024Posted inairfryer, Braai, Hoender, ResepteTags:carmen niehaus, recipe, resepLeave a comment on Kos as dit knyp

Velddrif vroueaand

Op 8 Augustus het ons die mees ongelooflike vroue-kuieraand gehad by Soverby-lapa, net duskant Velddrif op pad Dwarskersbos toe. Knus teen die water sit die klipstruktuur met die houtpaadjie wat jou lei tot waar die branders breek.

Posted bycarmenniehausAugust 18, 2023Posted inHoender, Hoofgereg, ResepteTags:carmen niehaus, carmien tea, recipe, resepLeave a comment on Velddrif vroueaand

Klop beurtkrag met ‘n gaar hoender

Ek het laas naweek heerlik gekuier saam met ‘n oulike groep vroue by die Vredelust-gemeente in Boston in die Kaap. So tussen die lekker klets deur takel ons die uitdagings van beurtkrag en ek wys hulle wat mens alles met ‘n gaar rotisserie-hoender kan doen buiten toebroodjies en slaai.

Posted bycarmenniehausJune 9, 2023Posted inHoender, ResepteTags:carmen niehaus, recipe, resepLeave a comment on Klop beurtkrag met ‘n gaar hoender

Klop beurtkrag met hoenderpastei

Beurtkrag gaan nog vir lank met ons wees, want die probleme met elektrisiteit gaan allermins oornag verdwyn. Ons het dus geen keuse as om na alternatiewe kragbronne te kyk nie.

Posted bycarmenniehausMay 3, 2023Posted inairfryer, Hoender, Hoofgereg, ResepteTags:carmen niehaus, recipe, resepLeave a comment on Klop beurtkrag met hoenderpastei

Klop die kragkrisis

Elektrisiteit-loosheid hoef ons nie hande in die hare te laat nie. Dan bedink ons alternatiewe maniere om kos te maak.

Posted bycarmenniehausMarch 22, 2023Posted inHoender, ResepteTags:carmen niehaus, carmien tea, loadshedding friendly recipe, recipe, resepLeave a comment on Klop die kragkrisis

Avo’s stap voor

Toe ek moes kies watter gereg ek by die huis weer wil uitprobeer en op my manier interpreteer het my keuse op die koningklip geval. Dié het my op ‘n manier laat terugdink aan die gewilde Avokado-Ritz soos van ouds waarvoor Suid-Afrikaners so lief was.

Posted bycarmenniehausMarch 15, 2023Posted inBygereg, Hoender, Hoofgereg, ResepteTags:carmen niehaus, recipe, resepLeave a comment on Avo’s stap voor

Die soet van suurlemoen

Jare gelede het ek ‘n trefferresep vir ‘n heuning-suurlemoenhoender in Wenresepte 5 gepubliseer. Dit het ‘n staatmaker in my huis geword.

Posted bycarmenniehausMarch 3, 2023Posted inHoender, Hoofgereg, ResepteTags:carmen niehaus, Hoender, recipe, resep, suurlemoenLeave a comment on Die soet van suurlemoen

Meer as net ‘n mengelslaai

As dit so warm is buite, is geen mens lus vir warm kos of allermins lang ure in die kombuis spandeer nie. So koel slaaie wat verfrissend en vars, maar tog vullend is, is die oplossing en raak my “go to” etes.

Posted bycarmenniehausJanuary 13, 2023Posted inCarmen Niehaus Produkte, Hoender, Resepte, SlaaieTags:carmen niehaus, carmien tea, lekker en goed, recipe, resep, SlaaiLeave a comment on Meer as net ‘n mengelslaai

Span jou airfryer in

Hoenderschnitzels uit die boonste rakke – heerlik bros buite-om en sappig van binne. Ek was nooit een vir enige diepvetgebraaide kosse nie.

Posted bycarmenniehausNovember 30, 2022November 30, 2022Posted inHoender, ResepteTags:carmen niehaus, carmien tea, hoenderschnitzel, recipe, resepLeave a comment on Span jou airfryer in

Braaisous vir braaidag

Ons kan ons erfenis met niks lekkerder vier as om ‘n vuurtjie aan te steek en ‘n vleisie oor die kole te gooi nie nie. Beter nog as jy ‘n braaisous met eg Suid-Afrikaanse bestanddele soos rooibostee maak.

Posted bycarmenniehausSeptember 21, 2022Posted inBraai, Carmen Niehaus Produkte, Hoender, Resepte, VleisTags:Braai, carmen niehaus, carmien tea, recipe, resepLeave a comment on Braaisous vir braaidag

Roerbraai in ‘n kits

Menige dag wend ek my tot ‘n roerbraai as ek vinnig iets te ete wil berei wat ook voedsaam is. En dis dan wanneer my reeks Carmen Niehaus-rooibosslaaisouse so handig te pas kom.

Posted bycarmenniehausJuly 7, 2022Posted inCarmen Niehaus Produkte, Groente, Hoender, Hoofgereg, ResepteTags:carmen niehaus, carmien tea, Groente, recipe, resep, roerbraai, slaaisous, souteLeave a comment on Roerbraai in ‘n kits
Carmen Niehaus, Create a website or blog at WordPress.com
  • Subscribe Subscribed
    • Carmen Niehaus
    • Join 105 other subscribers
    • Already have a WordPress.com account? Log in now.
    • Carmen Niehaus
    • Subscribe Subscribed
    • Sign up
    • Log in
    • Report this content
    • View site in Reader
    • Manage subscriptions
    • Collapse this bar