Skip to content
Carmen Niehaus

Carmen Niehaus

  • Tuisblad
  • Resepte
    • Ontbyt
    • Hoofgereg
    • Bygereg
    • Nagereg
    • Gebak
    • Vleis
    • Groente
    • Slaaie
  • Woensdag Wenke
  • Gesondheid

Tag Archives: swier

Supercool koelsakke

Kry die mense aan die praat – jou piekniek of inkopietog gaan nooit weer so spoggerig lyk nie!

Posted bycarmenniehausApril 14, 2023Posted inProdukteTags:carmen niehaus, swierLeave a comment on Supercool koelsakke

Kuier in Saldanha

Ek raak net al hoe meer ingeburger hier op die Weskus en leer net meer en meer lekker mense ken. Hoe spesiaal was dit nie om te kon saamkuier met die vroue van die NG Kerk Saldanha by ‘n heerlike vroueoggend nie.

Posted bycarmenniehausNovember 2, 2022Posted inWeskus DingeTags:carmen niehaus, carmien tea, recipe, resep, swier, WeskusLeave a comment on Kuier in Saldanha

Sondag-feesmaal

In my grootwordhuis was daar elke Sondag braaiboud op tafel. Heerlik sag potgebraai. Die skenkelvleisies was my gunsteling. Daarby altyd gebraaide aartappels, vars uit die grond. Mettertyd het Sondagetes egter ‘n kuier om die braaivleisvuur geword.

Posted bycarmenniehausOctober 26, 2022Posted inCarmen Niehaus Produkte, Hoofgereg, Resepte, VleisTags:braaiboud, carmen niehaus, carmien tea, mervyn gers, piekenierskloof, recipe, resep, swierLeave a comment on Sondag-feesmaal

Mooi en veeldoelig

Ek is superopgewonde oor die Hausware-reeks wat ek saam met Swier, die lap-koningin van Moorreesburg, bymekaar gesit het en wat wissel van tafeldoeke, in verskeie groottes, tafellopers, pragtige kussings, oorgroot teedoeke, voorskote en selfs glasplanke en glasstoof-spatplanke.

Posted bycarmenniehausSeptember 7, 2022Posted inProdukteTags:carmen kook, carmen niehaus, produk reeks, swierLeave a comment on Mooi en veeldoelig
Carmen Niehaus, Create a website or blog at WordPress.com
  • Subscribe Subscribed
    • Carmen Niehaus
    • Join 105 other subscribers
    • Already have a WordPress.com account? Log in now.
    • Carmen Niehaus
    • Subscribe Subscribed
    • Sign up
    • Log in
    • Report this content
    • View site in Reader
    • Manage subscriptions
    • Collapse this bar