Skip to content
Carmen Niehaus

Carmen Niehaus

  • Tuisblad
  • Koop Carmen Niehaus Produkte
  • Resepte
    • Ontbyt
    • Hoofgereg
    • Bygereg
    • Nagereg
    • Gebak
    • Vleis
    • Groente
    • Slaaie
  • Woensdag Wenke
  • Gesondheid

Tag Archives: curry

Kaapse Kerrie

Ek hou van ‘n geurige kerrie soos die Maleiers dit maak eerder as die woeste brandkerries uit Natal. Cass Abrahams was dan ook die een wat my leer kerriemaak het. Cass het my ook geleer – gebruik kerriemengsels wat reeds klaar gerooster is soos geroosterde masala.

Posted bycarmenniehausMay 11, 2022Posted inHoofgereg, Resepte, VleisTags:carmen niehaus, curry, Kerrie, recipe, resepLeave a comment on Kaapse Kerrie

Staatmaker kerrie

Hierdie Thaise kerrie is een van my groot staatmakers as dinge nou rerig bietjie dol begin gaan. Die resep is lekker veelsydig – soms gebruik ek varkfiletrepies pleks van hoender en as jy die dis vegetaries wil maak, kan jy patat-en botterskorsie pleks van die vleis gebruik.

Posted bycarmenniehausMarch 28, 2022Posted inGroente, Hoofgereg, Resepte, VleisTags:carmen niehaus, carmien tea, curry, Kerrie, recipe, resepLeave a comment on Staatmaker kerrie

Romerige Kerriehoender met Groen Rys

Ons eet gereeld kerrie in die huis – meestal geskoei op die matige aromatiese kerries soos ek by die kosfoendi, Cass Abrahams nog geleer het. By haar het ek ook geleer wat die waarde is om met jogurt te kook – amper om romerigheid by kos te voeg sonder om ‘n gereg ryk te maak.

Posted bycarmenniehausAugust 16, 2021Posted inBygereg, Hoofgereg, Resepte, VleisTags:aandete, carmen niehaus, curry, groenrys, Hoofgereg, Kerrie, recipe, resep
Carmen Niehaus, Create a website or blog at WordPress.com
  • Follow Following
    • Carmen Niehaus
    • Join 78 other followers
    • Already have a WordPress.com account? Log in now.
    • Carmen Niehaus
    • Customize
    • Follow Following
    • Sign up
    • Log in
    • Report this content
    • View site in Reader
    • Manage subscriptions
    • Collapse this bar