Vir ‘n volle 31 jaar is ek nou al bevoorreg om deel te wees van die paneel beoordelaars wat jaarliks die nuwe Championship Boerewors van Checkers en Shoprite moet aanwys.
Tag Archives: checkers
Gesonder produkte
In my Lekker & Goed-reis op soek na heilsame kos wat gesonder is maar steeds heerlik smaak, was dit veral my missie om gesonder produkte te gebruik wat maklik verkrygbaar is en jou nie ‘n arm en ‘n been gaan kos nie.
Kampioen van kampioene
Vanjaar was ek weereens bevoorreg om deel te wees van die paneel beoordelaars wat jaarliks die nuwe Championship Boerewors van Checkers en Shoprite moet aanwys. Die dertigte jaar van die kompetisie en ek kan met trots sê dat ek van heel van die begin af deel was daarvan.
