Braai op safari Ons maak graag ons eie veeldoelige braaisous wat sommer as marinade ook dien en ook in ‘n potjie gebruik kan word.