Skip to content
Carmen Niehaus

Carmen Niehaus

  • Tuisblad
  • Resepte
    • Ontbyt
    • Hoofgereg
    • Bygereg
    • Nagereg
    • Gebak
    • Vleis
    • Groente
    • Slaaie
  • Woensdag Wenke
  • Gesondheid

Category Archives: Woensdag Wenke

Woensdag Wenke : Steak

Ek het leer steak gaarmaak in die middel van die Kalahari – op Upington, die grootwordplek van vele van ons land se kosfoendi’s. Ek is versot op die Kalahari en laat nie ‘n kans verbygaan om daar ‘n draai te gooi nie. Vandag se koswenk wil ek spesiaal opdra aan my kosbare kosvriend, Neil Stemmet, wat ook onlangs die stryd teen Covid 19 verloor het.

Posted bycarmenniehausJuly 28, 2021July 29, 2021Posted inWoensdag WenkeTags:carmen niehaus, tips, Woensdag Wenke

Woensdag Wenke: Chuck

Beesvleis is van die moeilikste vleise om ordentlik gaar te maak en mens moet weet met watter vleissnit jy werk om die regte gaarmaakmetode toe te pas. Die karkas word in ‘n voor- en agterkwart verdeel en elk het verskillende gaarmaakmetodes.

Posted bycarmenniehausJuly 28, 2021Posted inVleis, Woensdag WenkeTags:carmen niehaus, chuck, recipe, resep, Vleis, Woensdag Wenke

Trek jou suikertand

Geregistreerde dieetkundige Liezel Engelbrecht het onlangs ‘n artikel vir Rapport geskryf oor suiker. Ek het haar gevra om van haar wenke te deel. Hier volg ‘n aangepaste weergawe.

Posted bycarmenniehausJuly 27, 2021Posted inWoensdag WenkeTags:dietician, sugar, suiker, tips, Woensdag Wenke

Posts pagination

Newer posts 1 2
Carmen Niehaus, Create a website or blog at WordPress.com
  • Subscribe Subscribed
    • Carmen Niehaus
    • Join 106 other subscribers
    • Already have a WordPress.com account? Log in now.
    • Carmen Niehaus
    • Subscribe Subscribed
    • Sign up
    • Log in
    • Report this content
    • View site in Reader
    • Manage subscriptions
    • Collapse this bar