Ons stoot die bakkie se neus noordwaarts, al teen die Auob-rivier langs, ons bestemming Swartriet. Die meestal droërivierloop skyn mooi groen, maar dis ongelukkig oorgroei van indringerplante. Imposante versamelneste bondel oral in bome langs die goeie grondpad. Stampriet is ‘n klein oase tussen die dorre duine en is geleë op die Stampriet-waterdraer. Oral word veralContinue reading “Namibië 2”
Category Archives: Resepte
Namibië 1
Ek looove Namibië en kon nie die geleentheid laat glip vir ‘n vinnige draaigooi nie. Ons slaap weer by die Molopo Lodge naby Askam, die keer in ‘n safari-tent waar ons ‘n heerlike warm stort onder die sterrehemel geniet. Ons maak ook alle orige vleis gaar, dit mag nie rou oor die grens nie. EkContinue reading “Namibië 1”
Springbokke Bo
Dit juig en jubel in my huis, want ons maak dit toe sowaar – vir die vierde keer! Ongelooflik, welgedaan en welverdiend. Met sekerlik die moeilikste pad wat ‘n span nog in ‘n Wêreldbeker moes aandurf en teen al wat topspan is moes speel, het ons dit deurgetrek, een punt op ‘n keer, drie keerContinue reading “Springbokke Bo”
‘n Aansit-ete in die veld
Ons versit na Mpaya 2, nie ver van ons vorige staanplek nie. Ek het die kamproetines nou al goed onder die knie en weet ook presies waar wat gepak is in die laaisisteem agter in die bakkie. Alhoewel ons meer as genoeg water saamgery het, besluit ons tog om vir die wis en die onwisContinue reading “‘n Aansit-ete in die veld”
Ons trotseer die hitte
Die voertuie gedra hul heel goed deur die digte Kalaharisand en teen middag se kant stop ons by die ‘Entrance Gate’ van Mabuasehube. Ons kamp op sekerlik die gewildste staanplekke in die park naamlik Mpaya 1 en Mpaya 2 – hier is geen kampplek omhein nie. Dis op die pan en daars heelwat wild teContinue reading “Ons trotseer die hitte”
Op safari 2
Dis vroeg op vir ons en na koffie en beskuit is ons fort, net sowat 5 km vanaf die Molopo Lodge steek ons die grens oor by Boksputs waar ons vriendelik en behulpsaam ontvang word aan beide kante van die grens. Vroegoggend bak die son reeds, ‘n voorsmakie van wat later op ons wag. AlContinue reading “Op safari 2”
Op safari 1
Ons is weer veilig tuis na ‘n onvergeetlike kuier in die Kalahari van Botswana en oor die volgende week of meer móét ek net die lekker en die mooi met julle deel. Hierdie week oornag en reis ons tot net oor die Botswana-grens. Dis nog stikdonker toe die bakkie sy neus noorde se kant toeContinue reading “Op safari 1”
Vinnige pasta
Spaghetti bly my gunsteling pasta as ek vinnig moet kosmaak en deesdae gebruik ek nogals graag volkoringpasta wat nie net meer veel in het nie maar ook ‘n effense neuterige smaak het wat vir my heerlik is. Hierdie staatmakerresep met my geliefde vars Mediterreense geure van suurlemoen, olywe, balsamieke asyn, basiliekruid en songedroogde tamaties, isContinue reading “Vinnige pasta”
Vis uit ‘n blik
Ek sorg deesdae dat daar altyd ‘n blikkie of meer vis in een of ander aard in my koskas is. Dis dan alte gemaklik as jy vinnig iets te ete aanmekaar moet slaan en boonop bevat veral sardyne en sardientjies hope omega 3 vetsure wat goed is vir jou. Met tuna maak ek graag ‘nContinue reading “Vis uit ‘n blik”
Padkos
In my huis heers groot opgewondenheid, want dis byna tyd om te verkas op ‘n lang verdiende vakansie, al die pad Kalahari toe om daar ‘n bietjie te gaan ontspan en die natuur te geniet. Maar soos altyd die geval, is die reistyd vir ons net so lekker en spesiaal en geniet ons die ryery.Continue reading “Padkos”
Soetigheid vir die pad
Deel van die lekkerte om na jou vakansie-bestemming te reis is mos maar die eetgoed wat saam ingepak word en waaraan almal deurentyd kan peusel. Buiten vir padkos wat moet instaan vir ‘n ete (en waarvoor ons graag stop langs die pad), is dit altyd die houer met soetigheid wat goed aftrek kry. As ditContinue reading “Soetigheid vir die pad”
Geniet dit
Die rugby-wêreldbeker bou nou lekker momentum op met die laaste wedstryde wat in die onderskeie groepe gespeel word. Wees deel van die pret, pak ‘n uitpakbord met ‘n verskeidenheid happies of bak sommer ‘n heerlike brood en geniet dit saam met ‘n wyntjie of ‘n paar lekker drankies.
Kaap van Storms
Nes ek dog die warmer weer is uiteindelik hier, tref die ergste storms denkbaar groot dele van die land. Dis toe dat ek besluit daar’s steeds tyd vir sop kook.
Varknek-vleisstukke & Slaai
Steeds in die gees van Braaidag, is dit seker net gepas dat ons ook ‘n tjoppie of wat op die vuur gooi. Iemand vra my juis nou die dag of ons dan nooit braai by die huis nie. Sjoe, dit het my nogals laat wonder of dit lyk of ons nie juis ‘n vuurtjie pakContinue reading “Varknek-vleisstukke & Slaai”
Trots Suid-Afrikaans (en ons cheer vir die Bokke)
In ons jonger dae het ons luidkeels saamgesing as die gewilde kar-advertensie op TV of oor die radio gespeel is: Braaivleis, rugby, sonneskyn en Rover Defender was toe baie gepas en is eintlik meer so vandag, veral nou wanneer ons een en almal bankvas agter die Bokke staan tydens die Wêreld-rugbybeker. September is ook ErfenismaandContinue reading “Trots Suid-Afrikaans (en ons cheer vir die Bokke)”
Dis rugby-wêreldbekertyd
In my huis heers daar ‘n groot opgewondenheid, uiteindelik is die wag verby en het die groot oomblik aangebreek – die langverwagte rugby-wêreldbeker! Ons almal is vurige rugby- en veral Springbok-ondersteuners en veral nadat ons die All Blacks onlangs so ‘n goeie drag slae gegee het, is ons vol hoop dat die wêreldbeker weer vanjaarContinue reading “Dis rugby-wêreldbekertyd”
MAAK SPORE KERAMIEK
Dierespore is uniek van die Napierse beeldhouer, Nelis Singels, se reeks handgemaakte keramiekware wat hy heel gepas “Maak spore” gedoop het. Dié ekoloog gebruik sy ruim kennis van die natuur- en dierelewe om sy stempel op sy eiesoortige kunswerke af te druk. Diere soos ystervark, skilpaaie, groot grys muishond en duiker pronk statig op dieContinue reading “MAAK SPORE KERAMIEK”
Kook met kruie
Dit bly steeds vir my ‘n wonderwerk hoe alles in die planteryk baldadig aan die groei gaan sodra die lente aanbreek. Deur die winter moes ek my maar grotendeels verlaat op sakkies winkelkruie, maar nou het ek opnuut weer vir my ‘n lekker lot basiese kruieplantjies aangeskaf waarmee ek tog alte lekker in die kombuisContinue reading “Kook met kruie”
Dis lente
Uiteindelik is dit September en amptelik lente! Hier teen die Weskus is die weer nog maar deurmekaar, en ons het alreeds ‘n paar hittige dae beleef net om dan weer opgevolg te word met yskoue reëndae of ‘n vinnige buitjie teen so laataand se kant. Rondom my, in die oop veldjie oorkant die huis enContinue reading “Dis lente”
Kampioen van kampioene
Vir ‘n volle 31 jaar is ek nou al bevoorreg om deel te wees van die paneel beoordelaars wat jaarliks die nuwe Championship Boerewors van Checkers en Shoprite moet aanwys.
