Nampo Resepte

BRUINRYS-EN-QUINOA-SLAAI MET SONGEDROOGDE TAMATIES EN BLOUBESSIES Quinoa saam met bruinrys is ‘n volledige proteien. Songedroogde tamaties en bloubessies is heerlik saam.Genoeg vir 4-6 menseBereiding: 15 min.Gaarmaak: 40 min. SLAAI Hawermout-saadbrood Die lekkerste, maklikste meellose saadbrood wat ek nog geproe het. Hawermout kan ook op ‘n matige wyse in ‘n min koolhidraat-eetplan ingesluit kan word.Maak 1Continue reading “Nampo Resepte”

‘n Tee vir elke vrou

‘n Verskeidenheid welstandstees wat vroue in alle fasette van hul lewensloop ondersteun, is tydens Vrouemaand deur Carmién Tea bekendgestel. Maar dis veral die Menopause-tee in sy pragtige pienk verpakking wat my na aan die hart lê, want dit help nie net om simptome van menopouse tydens hierdie fase te verlig nie, maar ondersteun vroue ookContinue reading “‘n Tee vir elke vrou”

Lê weg aan Peulgroente

Verlede week is ek werklikwaar mildelik geseën – ‘n groot mandjie groente saam met sakkies vol IMBO-produkte, van bone en lensies tot gort, sago en klapper, is by my afgelewer. Daarby was daar ‘n veelsydige Instant Pot Duo Crisp & Air Fryer. Hierdie alles-in-een apparaat kan as drukkoker, slow cooker, sous vide, lugbraaier, bak- enContinue reading “Lê weg aan Peulgroente”

Hoendersosaties en bergfietsry

Die afgelope naweek was die vyfde keer dat die Rooibos MTB deur Carmién vir bergfietsryers by De Tol op die Piekenierskloofpas buite Citrusdal aangebied is. Ons was daar, nie om self te ry nie, maar om heerlik saam te kuier, goeie wyn en roosterkoek te geniet en het daar ook die lekkerste keriehoender-sosaties geproe. DisContinue reading “Hoendersosaties en bergfietsry”

Supermaklike maaskaasbrood

As jy nes ek, mal is oor brood, maar bietjie probeer wegskram van gluten en baie koolhidrate is, is hierdie maaskaas-hawermoutbrood ‘n heerlike alternatief waaraan jy maar sonder skuldgevoel ‘n snytjie of twee kan geniet. Boonop bevat dit lekker baie proteïene en vesel en is ook supermaklik en eenvoudig om te maak – net mengContinue reading “Supermaklike maaskaasbrood”