Vyfster ontbyt in die Karoo

Tydens ‘n blitsbesoek aan die Karoo die pas afgelope naweek oornag ons in die vyfster eeueoue Drostdy Hotel op Graaff-Reinet. Stylvol gerestoureer in eertydste dog byderwetse elegansie spreek dit vyfsterweelde tot op die letter van die woord met die ontbyt ook uit die boeke. Van tuisgemaakte granola propvol neute saam met die vrugte en jogurt;Continue reading “Vyfster ontbyt in die Karoo”

Kopskuif – Eet gesonder & lekker

Laas week het ek tog te lekker gekuier saam met ‘n groep vroue wat ‘n baie belangrike rol in ons skole vervul – die administratiewe personeel wat sorg dat die wiele nie afkom by enige skool nie en veel meer is as net die “bustannie” wat die vervoer moet reël. Voormalige skoolhoof, Riaan Truter enContinue reading “Kopskuif – Eet gesonder & lekker”

Meer as net pap

Hawermout is veel meer as pap vir ontbyt. Met al sy goeie hoedanighede word dit al hoe meer ingespan vir wanneer jy gesonder wil eet. Ek bak van ‘n heerlike outydse piesangbrood tot ‘n byderwetse minder koolhidraat saadbrood daarmee. Ek roep net wonderlike herinneringe op van Ma se varsgebakte plaasbrood met botter en groenvye waarmeeContinue reading “Meer as net pap”

Smul aan groente (en ‘n nuwe eetprogram)

Ek was nog nooit neusoptrekkerig vir groente nie. Inteendeel die uitbarstige kleure inspireer my om buiten slaaie van oongebakte geregte tot die lekkerste filoterte mee te maak. Met filodeeg werk ek net so graag, dit frummel en vou nes sagte papier in mense se hande, al geheim is jy moet dit effe klam hou. EnContinue reading “Smul aan groente (en ‘n nuwe eetprogram)”

‘n Dag in my lewe as kosskrywer en stilis

So baie keer word ek die vraag gevra hoe gaan ons te werk wanneer ons resepte ontwikkel, maar veral ook hoe ons die mooi prentjies maak wat op die ou einde die ‘wow’-effek in ‘n tydskrif of op sosiale media moet hê. Resep-ontwikkeling, maar veral stilering was nog altyd een van my groot liefdes. AlContinue reading “‘n Dag in my lewe as kosskrywer en stilis”

Verleidelike sjokoladekoek

Die ontslape kosskrywer, Neil Stemmet, wat die befaamde Sout en Peperboeke geskryf het, was van my vroegste jare as kosredakteur een van my groot kosvriende. Saam met hom het ek vele kostoere, veral deur sy geliefde Kalahari deurgemaak en ook vele Kalahari-kuierfeeste beleef en ware kos-kos geniet by sy gewilde restaurant, LeMust op Upington. MetContinue reading “Verleidelike sjokoladekoek”