Teen die tyd weet julle al, ‘n byderwetse bril is my grootste styl “statement” (vorm allermins ook deel van my handelsmerk). Daarmee voel ek onmiddelik aangetrek, het eintlik nie eers grimering, buiten rooi lipstiffie, nodig nie. Ek sou egter glad nie kon bybly as dit nie was vir die wonderlike mense by Spectacle World nie.Continue reading “‘n Bril met egte teeblare”
